Laerskool Lynnwood

 

Baie welkom by Laerskool Lynnwood se Kunste Akademie: Ballet.

Ek en Annetjie glo en vertrou dat u kinders onder ons leiding sal groei en floreer. Ons streef daarna om in al ons leerlinge ‘n passie vir musiek en dans te ontwikkel om sodoende tot die beste van hul vermoëns te presteer.

Ons volg die Internasionale Royal Academy of Dance (RAD) Sillabus.

Laai die inligtingsboekie, registrasievorm, ens. hier onder af vir al inligting wat u benodig.

Bestel Ballet Uitrustings Aanlyn